BIEBSS.NL ≡ Pool Cue Women Hardcover Book Bazaar Homewares
  • Teen & Young Adult

  • SPOOKeFFEK Boek 1

SPOOKeFFEK Boek 1

$34.81 $44.9
Wenner van die 2018 Maskew Miller Learning prys vir jeuglektuur Karel word nou meer van ’n alleenloper en ontdek dat hy goed met die skryf van rekenaarspeletjies is. Die karakters in die speletjies noem hy die e!Kang’s, na die lede van die Super Ses vernoem, elkeen met ’n eie interessante verhaal. In ’n muwwe kelder ontdek hy ook ’n ou rekenaar waarmee sy oorlede oupa eksperimente in kwantumfisika gedoen het. En net daar maak Karel ’n groot fout. Hy plaas sy oupa se program wat teleportasie doen saam met sy speletjies in dieselfde rekenaar en die onmoontlike gebeur: die e!Kang’s teleporteer hulself oor die internet en in die vorm van kragtige energievelde, betree hulle die werklikheid. Die e!Kang’s trek nou ware skurke vas en doen uitstekende werk, maar die gediertes kan handuit ruk en moet hokgeslaan word. Met sy meisie Siti se hulp, sit Karel die e!Kang’s agterna en ‘n hele reeks ongelooflike avonture volg.
Teen & Young Adult

Teen & Young Adult

  • SPOOKeFFEK Boek 3
    $18 $22.68
  • Sterrevegters Boek 5 Die Derde Sterre Oorlog
    $29.47 $35.36
  • Sterrevegters Boek 1. Kragte. Magte en Helde
    $26.39 $42.49
  • Sterrevegters Boek 3 Die Eerste Sterre Oorlog
    $34.73 $51.05
  • Reik na die Sterre
    $14.66 $21.84
  • Sterrevegters Boek 2. Die wraakneming
    $18.16 $35.78
  • Somer in die Karoo
    $15.23 $24.52
  • SPOOKeFFEK Boek 2
    $13.67 $27.07
  • Vêr Paaie – ‘n Jeugverhaal
    $23.53 $32.24
  • SPOOKeFFEK Boek 1
    $34.81 $44.9
  • Sterrevegters Boek 4: Die tweede sterre oorlog
    $30.37 $45.56
  • Hoefbaai se strandloper
    $29.1 $53.54
  • Naamloos-Die Lighuis Akademie
    $17.72 $23.57

© 2026 - BIEBSS.NL