BIEBSS.NL ≡ Pool Cue Women Hardcover Book Bazaar Homewares
  • Teen & Young Adult

  • Hoefbaai se strandloper

Hoefbaai se strandloper

$29.1 $53.54
Wat kan alles verkeerd loop met ʼn onskuldige staptog deur die berge? Vir die vier avontuurlustige vriende, Gert, Conrad, Ryno en Liesel, wat van die staproete afgewyk het, het dit ontaard in ʼn nagmerrie, waarin hulle ook in lewensgevaar verkeer het. Deur die versteekte ingang van ʼn grot te ontdek en dit te verken, eindig hulle in ʼn geheimsinnige vallei wat onbereikbaar is en weggesteek is van die buitewereld. Hulle word betrap en gevange gehou deur ʼn groep mans wat spoelgoud in ʼn rivier ontgin. Die seuns word gedwing tot handearbeid deur te help om die goud te herwin, terwyl Liezel bedags vir die kosmaak moet sorg. Planne word beraam om uit die vallei te ontsnap. Sal hulle daarin slaag om lewend hier uit te kom? Vele struikelblokke en gevare is op die agenda, waarin Liesel ʼn heldhaftige rol speel met die poging om te ontsnap.
Teen & Young Adult

Teen & Young Adult

  • Sterrevegters Boek 4: Die tweede sterre oorlog
    $30.37 $45.56
  • Sterrevegters Boek 3 Die Eerste Sterre Oorlog
    $34.73 $51.05
  • Reik na die Sterre
    $14.66 $21.84
  • Hoefbaai se strandloper
    $29.1 $53.54
  • SPOOKeFFEK Boek 3
    $18 $22.68
  • Naamloos-Die Lighuis Akademie
    $17.72 $23.57
  • Somer in die Karoo
    $15.23 $24.52
  • Sterrevegters Boek 1. Kragte. Magte en Helde
    $26.39 $42.49
  • SPOOKeFFEK Boek 1
    $34.81 $44.9
  • SPOOKeFFEK Boek 2
    $13.67 $27.07
  • Vêr Paaie – ‘n Jeugverhaal
    $23.53 $32.24
  • Sterrevegters Boek 5 Die Derde Sterre Oorlog
    $29.47 $35.36
  • Sterrevegters Boek 2. Die wraakneming
    $18.16 $35.78

© 2026 - BIEBSS.NL