BIEBSS.NL ≡ Pool Cue Women Hardcover Book Bazaar Homewares
  • Teen & Young Adult

  • Sterrevegters Boek 3 Die Eerste Sterre Oorlog

Sterrevegters Boek 3 Die Eerste Sterre Oorlog

$34.73 $51.05
Episode 1 Die eerste sterre oorlog: Planeet Ude Ramazor, eens verwoes deur kernwapens, het stil geraak totdat Kilner Valkener besluit om sy vader se belofte van wraak na te kom. Met die magtige sterskip, die Dodelike Valk, beplan hy om die planete Zedikiah, Rashida en Talbot op hul knie te dwing. Episode 2 Skattejagters van planeet Kulasku. Die geboorte planeet van die Kojoludu-wese ras. Die unieke wesens is bekend vir skattejag. Toe Novo Oestzen die drieduisend-en-een diamant ontdek, los hy die diamant op n doodsgevaarlike planeet om dit later te kom kry. Hy is terug na die planeet, maar alles loop verkeerd Episode 3 Die versteekte heelal. Planeet Ozro het n aanvalsteiken geword van vyandige planete om die sonnestelsel van Ozro. Vegters so jonk as twaalf, word saam met volwassenes op ruimteskepe geplaas en die sterre ingestuur om aanvalle teen Ozro af te weer. So ook vegkaptein Willien Icer en haar seun, Edric. Maar hul ruimte-vegskip beland in n suiggat en hulle beland in n versteekte heelal, waar hull te doen kry met n vreemde planeet, en wesens.
Teen & Young Adult

Teen & Young Adult

  • Hoefbaai se strandloper
    $29.1 $53.54
  • Naamloos-Die Lighuis Akademie
    $17.72 $23.57
  • SPOOKeFFEK Boek 3
    $18 $22.68
  • Sterrevegters Boek 5 Die Derde Sterre Oorlog
    $29.47 $35.36
  • SPOOKeFFEK Boek 2
    $13.67 $27.07
  • Vêr Paaie – ‘n Jeugverhaal
    $23.53 $32.24
  • Sterrevegters Boek 4: Die tweede sterre oorlog
    $30.37 $45.56
  • Sterrevegters Boek 3 Die Eerste Sterre Oorlog
    $34.73 $51.05
  • Somer in die Karoo
    $15.23 $24.52
  • SPOOKeFFEK Boek 1
    $34.81 $44.9
  • Reik na die Sterre
    $14.66 $21.84
  • Sterrevegters Boek 1. Kragte. Magte en Helde
    $26.39 $42.49
  • Sterrevegters Boek 2. Die wraakneming
    $18.16 $35.78

© 2026 - BIEBSS.NL