BIEBSS.NL ≡ Pool Cue Women Hardcover Book Bazaar Homewares
  • Teen & Young Adult

  • SPOOKeFFEK Boek 2

SPOOKeFFEK Boek 2

$13.67 $27.07
Al ooit gehoor van vreemde wesens wat uit ’n rekenaar oor die internet ontsnap? En ongekende chaos in die werklikheid veroorsaak? Die Spookeffek-tiener-reeks, neem jou op so ‘n skrikwekkende avontuur, waar die grense tussen die digitale en die werklike wêreld vervaag. Karel Dekker, ‘n talentvolle jong rekenaarspeletjie-ontwerper, skep die e!Kang’s – ’n groep van ses mistieke wesens gebaseer op Boesmantekeninge. Maar ’n fout in die kwantum-rekenaarprojek bring hulle tot lewe in die werklikheid – as genadelose jagters op ’n missie teen misdadigers. Terwyl Karel poog om die e!Kangs terug na die digitale ryk te teleporteer, kruis sy pad met gevaarlike vyande, insluitend die sinistere Topo, wat nou die geheimsinnige tPort-program in sy besit kan kry. Met tPort is dit wen of verloor, eenvoudig soos dit. In ’n jaagtog wat hom na die Kaap en tot diep in die Richtersveld neem, moet Karel en sy vriendin, Siti, en niggie Zelda, die laaste e!Kang’s opspoor voor dit te laat is. Spanning, aksie en ’n goeie skeut wetenskapfiksie sorg vir ’n meesleurende storie wat jou sal laat wonder: is daar iets méér aan ou legendes as net mites? Byvoorbeeld: hoe lank weet mense soos die Khoisan reeds van iets soortgelyks aan die kuberruim?
Teen & Young Adult

Teen & Young Adult

  • Naamloos-Die Lighuis Akademie
    $17.72 $23.57
  • SPOOKeFFEK Boek 2
    $13.67 $27.07
  • Hoefbaai se strandloper
    $29.1 $53.54
  • SPOOKeFFEK Boek 1
    $34.81 $44.9
  • Sterrevegters Boek 2. Die wraakneming
    $18.16 $35.78
  • Sterrevegters Boek 3 Die Eerste Sterre Oorlog
    $34.73 $51.05
  • Sterrevegters Boek 4: Die tweede sterre oorlog
    $30.37 $45.56
  • Vêr Paaie – ‘n Jeugverhaal
    $23.53 $32.24
  • Reik na die Sterre
    $14.66 $21.84
  • Sterrevegters Boek 5 Die Derde Sterre Oorlog
    $29.47 $35.36
  • SPOOKeFFEK Boek 3
    $18 $22.68
  • Somer in die Karoo
    $15.23 $24.52
  • Sterrevegters Boek 1. Kragte. Magte en Helde
    $26.39 $42.49

© 2026 - BIEBSS.NL