BIEBSS.NL ≡ Pool Cue Women Hardcover Book Bazaar Homewares
  • Teen & Young Adult

  • SPOOKeFFEK Boek 3

SPOOKeFFEK Boek 3

$18 $22.68
Wenner van die 2018 Maskew Miller Learning prys vir jeuglektuur. In hierdie derde boek van die gewilde SPOOKeFFEK-reeks, is Karel angsbevange, erger as ooit tevore. Hy word gedwing om die gevolge van sy eie skeppings in die gesig te staar. Want, hy het nou beheer oor alles verloor. Vyand Kraken het oorgeneem, met skrikwekkende gevolge. Om te dink alles het só onskuldig met Boesman rotskuns begin. Rotstekeninge van skadelose wesens wat hy, Karel, as speletjies op sy rekenaar geplaas het. Terwyl Karel se meisie, Siti, ontvoer word deur ’n sindikaat wat kinders smokkel, probeer hy saam met sy vriend kaptein Trompie Bopape en niggie Zelda, om Siti op te spoor en die bose Kraken-netwerk tot ’n val bring. Van die Richtersveld se Wondergat tot in Noorweë se fjorde, ontvou ’n adrenalienbelaaide stryd teen ’n organisasie wat die donkerste uithoeke van die internet beheer. En in die donker skadu’s van die Rooisee, wag e!Kraken – ’n gemuteerde inkvis soos geen ander. Vol avontuur, mitologie, tegnologie en spanning, is Die Slag van Kraken ’n onweerstaanbare leeservaring vir jong volwassenes én fantasie-liefhebbers van alle ouderdomme.
Teen & Young Adult

Teen & Young Adult

  • SPOOKeFFEK Boek 2
    $13.67 $27.07
  • Naamloos-Die Lighuis Akademie
    $17.72 $23.57
  • Somer in die Karoo
    $15.23 $24.52
  • SPOOKeFFEK Boek 1
    $34.81 $44.9
  • SPOOKeFFEK Boek 3
    $18 $22.68
  • Reik na die Sterre
    $14.66 $21.84
  • Vêr Paaie – ‘n Jeugverhaal
    $23.53 $32.24
  • Sterrevegters Boek 3 Die Eerste Sterre Oorlog
    $34.73 $51.05
  • Sterrevegters Boek 4: Die tweede sterre oorlog
    $30.37 $45.56
  • Sterrevegters Boek 5 Die Derde Sterre Oorlog
    $29.47 $35.36
  • Hoefbaai se strandloper
    $29.1 $53.54
  • Sterrevegters Boek 1. Kragte. Magte en Helde
    $26.39 $42.49
  • Sterrevegters Boek 2. Die wraakneming
    $18.16 $35.78

© 2026 - BIEBSS.NL