BIEBSS.NL ≡ Pool Cue Women Hardcover Book Bazaar Homewares
  • Action & Adventure

  • Bashoek Boek 5

Bashoek Boek 5

$25.67 $44.67
Dit klink soos ‘n sprokie: Alet, ‘n weduwee, en Bernhard, sjarmant en aantreklik, ontmoet oor die internet en raak smoorverlief op mekaar. Alhoewel Alet oop kaarte met Bernhard speel oor haar lewe en haar kinders, kan dieselfde nie van Bernhard gesê word nie. Die droom spat aan skerwe wanneer Bernhard in ‘n koma beland en Alet tot haar verbystering agterkom dat hul verhouding op leuens gebou is. As sy geweet het van die dinge wat Bernhard vir haar weggesteek het, sou sy nooit in ‘n verhouding met hom betrokke geraak het nie. Wat gaan Alet maak met die nuwe inligting? Sy kan nie vir Bernhard konfronteer nie want hy is steeds in ‘n koma. Maar sy maak ‘n ander plan… ‘n Verhaal oor die slaggate van internet-verhoudings.
Action & Adventure

Action & Adventure

  • Sweepslag van die liefde
    $31.76 $61.93
  • Hunty Book 1 Operation Gunboat
    $10.65 $15.34
  • Die Verlore Hommeltuig
    $34.41 $47.14
  • Tussen Lewe en Dood
    $10.14 $12.37
  • Bashoek Boek 5
    $25.67 $44.67
  • Visarend se Roep
    $17.12 $27.56
  • Hunty Book 2 Operation Tigers
    $25.19 $30.98
  • Hoonlag van die harlekyn
    $33.67 $65.99
  • Bashoek Boek 7
    $58.27 $102.55
  • Skadu van Onheil
    $78.57 $136.71
  • Bashoek Boek 8
    $22.34 $38.2
  • Die Snypoort Ridders en die Vuismuise
    $30.43 $57.21
  • Bashoek Boek 6
    $45.84 $75.17
  • Drama in New York
    $20.01 $25.61
  • Hunty Book 3 Operation Dolphins
    $13.64 $18
  • Tyd van die Leeu
    $13.89 $25.42

© 2026 - BIEBSS.NL