BIEBSS.NL ≡ Pool Cue Women Hardcover Book Bazaar Homewares
  • Action & Adventure

  • Die Verlore Hommeltuig

Die Verlore Hommeltuig

$34.41 $47.14
Bettie Snyders verpes die verlate dorpie met sy stofstrate waar sy gebore is en grootgeword het. Sy het ʼn heimlike begeerte om ʼn speurder te wees sodat sy moordenaars en skelms kan vastrek, maar dit was nie vir haar beskore nie. Een middag laat doen die geleentheid hom egter voor om haar lyf speurder te hou toe sy die algemene handelaar waar sy werk se deure sluit, en huis toe stap. Daar skyn lig uit een van die vensters van die ou munisipale hospitaal wat in onbruik is. Die hospitaal is jare gelede ontruim omdat dit nie meer lewensvatbaar was nie en moes sy deure finaal sluit. Toegerus met ’n kombinasie-mes met allerlei funksies, wat sy by die winkel “geleen” het, en ’n flitslig, durf sy die gange van die ou, vervalle hospitaal aan om ondersoek in te stel of daar dalk iets sinister aan die gang is. Sy loop haar egter vas in twee baie ongure karakters…
Action & Adventure

Action & Adventure

  • Hunty Book 3 Operation Dolphins
    $13.64 $18
  • Hoonlag van die harlekyn
    $33.67 $65.99
  • Bashoek Boek 8
    $22.34 $38.2
  • Tussen Lewe en Dood
    $10.14 $12.37
  • Hunty Book 1 Operation Gunboat
    $10.65 $15.34
  • Visarend se Roep
    $17.12 $27.56
  • Tyd van die Leeu
    $13.89 $25.42
  • Sweepslag van die liefde
    $31.76 $61.93
  • Die Verlore Hommeltuig
    $34.41 $47.14
  • Die Snypoort Ridders en die Vuismuise
    $30.43 $57.21
  • Skadu van Onheil
    $78.57 $136.71
  • Bashoek Boek 7
    $58.27 $102.55
  • Hunty Book 2 Operation Tigers
    $25.19 $30.98
  • Drama in New York
    $20.01 $25.61
  • Bashoek Boek 6
    $45.84 $75.17
  • Bashoek Boek 5
    $25.67 $44.67

© 2026 - BIEBSS.NL