BIEBSS.NL ≡ Pool Cue Women Hardcover Book Bazaar Homewares
  • Erotica

  • Bloed om die maan

Bloed om die maan

$15.99 $24.14
Sybie Kleynhans kry dit weereens reg om sy lesers te boei met die verhaal van liefde, seks, verraad, moord en wraak. Conrad Cronje verloor letterlik sy vrou, huis en werk binne een dag. Verdwaas en verbitterd loop hy met slegs ‘n rugsak, sy kitaar en ‘n ou skootrekenaar, weg van sewe getroude jare. Sy ongelooflike kennis van diere, veral leeus, laat hom op ‘n leeuplaas beland. Maar sy verlede, as ‘n oud gevange haal hom telkens in en hy moet van werk verander. Selfs sy romantiese lewe word verpletter, en onskuldig word hy telkens verraai.
Erotica

Erotica

  • Bloed om die maan
    $15.99 $24.14
  • Pad van wraak
    $23.99 $39.58
  • Want liefde is lekker
    $23.72 $40.8
  • Weerwraak van die lewe
    $13.56 $23.87
  • Dobbelsteen van die noodlot
    $31.05 $44.71
  • Verwoesting deur Wellus
    $20.14 $39.68

© 2026 - BIEBSS.NL