BIEBSS.NL ≡ Pool Cue Women Hardcover Book Bazaar Homewares
  • Literature & Fiction

  • Hartbeeshuisie op ‘n plaas in Afrika (Groot Druk)

Hartbeeshuisie op ‘n plaas in Afrika (Groot Druk)

$30.74 $53.49
Afrika, wild en ongetem, ’n volk se soeke na vrede in ’n land duur gekoop met bloed en swaarkry. Vanaf die eerste sweepslag van die Groot Trek, die vrees onder net ’n tentseiltjie in die donker nag met die geluide van dawerende voetvalle van die Zoeloe-impis. Klein mensies, nog nie eers gelewe nie, aan die voete gevat en met een swaai teen die wawiel geslaan. Met dowwe geluid van skedels wat bars word hulle snikke stil. ’n Moeder met altwee haar borste afgesny en haar dooie baba daarop neergelê soos ’n boodskap. Die doodsengel wat elke nag besoek aflê in karige tentjies van die konsentrasiekamp. Vroue se durf en daad. Hoeveel grasvelde sal nog bloedbevlek moet word voor hierdie wilde Afrika getem sal word? Die Vredesondertekening beëindig een van die bloedigste oorloë in Suid-Afrika. Die konsentrasiekampe se hekke word oopgemaak en die vrouens loop met minder as wat hulle twee en half jaar gelede by die hekke ingeloop het, daar uit, starend na die vlaktes waar die grafte in rye en rye staan, ’n stille monument wat die onreg wat hier gepleeg is, uitbeeld. Die plase is weer opgebou, uit die as en roet. Daar is weer ’n nasie gebou en uit sak en as het die boere opgestaan, hulself opgetrek en die lewe vierkantig in die oë gekyk.
Literature & Fiction

Literature & Fiction

  • Highway van die lewe
    $19.89 $37.79
  • Oupa, dis Donker
    $33.03 $45.25
  • Liefde uit die as
    $11.63 $18.26
  • Brood vir my broer
    $26.86 $41.63
  • Skedonkie en die Erfdeel
    $22.59 $42.7
  • The Silver Bracelet
    $18.51 $23.51
  • So sweef die arend
    $18.64 $31.87
  • The real housewives of Southport
    $10.07 $17.72
  • Wanneer skuld kinders steel
    $20.27 $39.32
  • Hartbeeshuisie op ‘n plaas in Afrika (Groot Druk)
    $30.74 $53.49
  • Stemme uit ʼn Vervloë Verlede
    $25.37 $42.88
  • Waar die Wilgers Dans
    $11.09 $15.86

© 2026 - BIEBSS.NL