BIEBSS.NL ≡ Pool Cue Women Hardcover Book Bazaar Homewares
  • Inspirational

  • The living room light is on

The living room light is on

$30.18 $44.36
Met die skryf van hierdie werk, het ek beoog om te getuig van my lewensreis saam met vriendinne, sowel as my passie vir vriendskappe. Deur hierdie boek die lig te laat sien, wou ek graag iets aan die kosbare mense rondom my gee wat hul sal inspireer om vriendskap te omarm en vreugde daaruit te put. Daarmee saam het ek skrifgedeeltes en dagstukkie-inspirasies neergepen wat my deur moeilike dae gehelp het. Tesame met die inspirasie stukke, kry die leser ook die kans om iets wat in haar eie hart leef of ‘n gedagte wat by haar opkom neer te skryf in die “deel jou hart” gedeelte. Selfs dalk ‘n gebed of versugting van haar hart.
Inspirational

Inspirational

  • Die hart van ma en vrou
    $25.72 $47.32
  • Hoor my stem
    $32.25 $44.51
  • ‘n Gesiggie om te onthou
    $14.81 $25.03
  • En ek sal lag (Groot Druk)
    $26.6 $39.63
  • Die boek van hoop
    $18.87 $37.36
  • Jakes van die Kinderhuis
    $34.96 $47.55
  • Hoop vir Kersfees (Groot Druk)
    $28.04 $46.27
  • Die kneg van Verbeeck Boerdery (Groot Druk)
    $13.26 $20.29
  • Sluiers van Liefde
    $26.62 $48.45
  • En ek sal lag
    $31.24 $61.86
  • The living room light is on
    $30.18 $44.36
  • Anderkant depressie is daar lig
    $22.65 $40.54
  • Liefde na die Winter
    $17.99 $29.86
  • Pad van Hel
    $12.66 $19.12
  • Dagbreek (Groot Druk)
    $25.59 $42.48

© 2026 - BIEBSS.NL