BIEBSS.NL ≡ Pool Cue Women Hardcover Book Bazaar Homewares
  • Short Stories

  • Vrees as Metgesel

Vrees as Metgesel

$19.38 $28.1
Elke dag, elke minuut, ondervind elkeen van ons een of ander emosie. Soms kan ons emosies omsit in woorde… Dit kan heelmaak, seermaak, saakmaak. Emosies is innerlike belewenisse… Vreugde, woede en verlange is seker die emosies wat ons die meeste ervaar. Emosies is voorwaar aansteeklik. Lag uitbundig en almal om jou lag saam. Intense hartseer kan weer die negatiewe in emosies opwek. Om oor hartseer te skryf, óf te dig, is dalk moeiliker. Net soos angs, dreineer dit vreugde tot daar niks meer oorbly nie. Wat dán oorbly, is om verslae terug te kyk na die vreugde wat was. Ons praat oor ons vreugdes, ons woede, ons verlange. Ons skryf en dig daaroor. Dit is hoe skrywers en digters uiting gee.
Short Stories

Short Stories

  • Nou wat storie jy vandag
    $18.5 $31.64
  • Kaalvoetdrome se Onthou
    $11.54 $17.08
  • Vrees as Metgesel
    $19.38 $28.1
  • Oswald, Lenney and Blainey on a leash
    $21.54 $35.54
  • Sieraad uit as
    $11.16 $18.86
  • Klokkies en Granaatjies
    $10.22 $15.74
  • Vars uit Oesbekistan
    $34.93 $44.71
  • Ou liefde roes nie
    $14.27 $20.69
  • Spaghetti en slaaiblare
    $34.45 $47.2
  • Anna Patat se Jewels
    $11.86 $20.16
  • Tuiskoms (Groot Druk)
    $16.04 $19.57
  • Tot Oneindig Einde kry
    $30.69 $38.36
  • Turksvye en Tameletjie
    $11.93 $21.59

© 2026 - BIEBSS.NL