BIEBSS.NL ≡ Pool Cue Women Hardcover Book Bazaar Homewares
  • Religion & Spirituality

  • Geloofsgesprekke in die Tsitsikamma

Geloofsgesprekke in die Tsitsikamma

$22.1 $35.36
Die Tsitsikamma is die konteks waar hierdie gesprekke oor geloofskwessies plaasvind. Die omgewing met die see en die bos bied metafore vir die gespreksgenote om te reflekteer op hulle verstaan van God en op talle vrae wat daaruit voortvloei. Die dertien gesprekke is breedweg gebaseer op die geloofstellings van die Twaalf Artikels, waarop krities maar simpatiek gereflekteer word. Die metafoor “halfmak” word van die skrywer Petra Müller oorgeneem en van toepassing gemaak op die soort teologie wat onderliggend is aan al die gesprekke. Soekend en versigtig word alternatiewe bedink, wat resoneer met die tradisie én die huidige denkklimaat. Daarom eindig die boek ook met ‘n kort en bondige geloofsbelydenis as ‘n soort opsomming van die hele boek.
Religion & Spirituality

Religion & Spirituality

  • Hallo Julle Volume 1
    $25.24 $41.14
  • ‘n Wolk van Getuienis
    $33.32 $53.65
  • Hallo Mev Noag Boek 2
    $14.51 $26.12
  • Hallo Julle Volume 2
    $17.72 $26.23
  • Prayers and Devotions from a Woman’s Soul
    $12.72 $20.86
  • Hallo Julle Volume 3
    $21.03 $31.97
  • The Glory of the Remnant
    $20.92 $29.71
  • Geloofsgesprekke in die Tsitsikamma
    $22.1 $35.36
  • Verhale wat reik na die Ewigheid
    $11.03 $15.22
  • Die Legkaart van my Lewe
    $34.62 $62.66

© 2026 - BIEBSS.NL