BIEBSS.NL ≡ Pool Cue Women Hardcover Book Bazaar Homewares
  • Mystery Thriller Suspense

  • Moord rym nie

Moord rym nie

$13.58 $25.39
Sewe vreemdelinge. ’n Afgeleë kasteel teen ’n misbedekte berg. En limerieke wat in bloed geskryf word. Toe die land in inperking gaan, aanvaar De Wet Coetzee ’n oënskynlik onskuldige uitnodiging om die afgesonderde Reed-kasteel te gaan oppas. ’n Kans om weg te kom. ’n Kans om weer te skryf. Maar skaars het die gaste hul kamers betrek, of ’n donker rympie wag op elkeen — ’n waarskuwing oor skuld wat nie afgewas kan word nie. Wanneer die eerste limeriek in bloed teen ’n muur verskyn, besef hulle: iemand speel nie speletjies nie. Elke vers ontbloot ’n geheime sonde. Elke rym voorspel ’n dood. Afgesny van die buitewêreld. Geen ontsnapping. Geen hulp. En wanneer De Wet die enigste oorlewende is, begin die ware vraag: Wie het die limerieke geskryf? En wat as die digter nog lank nie klaar is nie?
Mystery Thriller Suspense

Mystery Thriller Suspense

  • Die Maan Huil Bloed (Groot Druk)
    $26.68 $34.68
  • Kop of Stert
    $16.76 $32.51
  • Moord rym nie
    $13.58 $25.39
  • Die Skim van Donkervallei
    $10.05 $13.77
  • Skadu van misleiding (Groot Druk)
    $30.7 $45.13
  • Utterly Deceived
    $34.99 $54.93
  • Maalstorm (Groot druk)
    $10.72 $13.61
  • The Golden Bracelet
    $22.02 $27.3
  • Adder Kasteel (Groot Druk)
    $20.68 $40.12
  • Bloedspook (Groot Druk)
    $14.59 $22.32
  • Mesmoordenaar (Groot Druk)
    $34.48 $51.38

© 2026 - BIEBSS.NL