BIEBSS.NL ≡ Pool Cue Women Hardcover Book Bazaar Homewares
  • Education & Teaching

  • Virrie tiener in my hood

Virrie tiener in my hood

$19.75 $29.23
VIRRIE TIENER IN MY HOOD is geskryf vir die tiener van vandag. Moord, verkragting en korrupsie is aan die orde van die dag. Geslagsgebaseerde geweld, dronkenskap, dwelm- en alkoholmisbruik is dinge wat aan hulle bekend is. Hulle ervaar dit eke dag in hul eie huise en omgewing. Hul begrip van reg en verkeerd word aangetas en hulle verloor  moed en dryfkrag. Soms is dit as gevolg van min of geen ware rolmodelle. Laasgenoemde het soms `n direkte uitwerking op sommige individue se skolastiese vordering. Hulle word as`t ware visieloos, want dis maar hoe hulle die lewe ervaar. Soms is die uitwerking van al die voortslepende geweld, mishandeling of misbruik die laaste strooi vir die tiener wat alreeds met die gemoedskommelinge wat so eie is aan tieners, ook moet sukkel. Sommige gee mee onder die druk en word statistieke van selfdood. Daar is baie boeke vir tieners op die mark. My ondervinding is dat daar soms bo-oor die jongmens se kop gepraat word. VIRRIE TIENER IN MY HOOD praat met die jongeling op sý vlak en in ‘n taal wat hulle verstaan. Deur middel van scenario’s wat geskep word, bring  die skrywer die boodskap van hoop. Die leser kan homself identifiseer met dit wat bespreek word en sodoende sien dat daar altyd hoop is, al lyk jou situasie hóé droewig.
Education & Teaching

Education & Teaching

  • Teach your kid Maths (ages 4-6)
    $19.55 $38.32
  • Mam Teaching from the heart
    $34.06 $42.92
  • Unlocking the Narrative A Comprehensive Guide
    $15.86 $26.96
  • Teach your kid Fine motor and art (ages 4-6)
    $27.56 $44.37
  • Teach your kid Perception (ages 4-6)
    $31.55 $50.48
  • Reënboë en Skatte
    $18.87 $31.51
  • Virrie tiener in my hood
    $19.75 $29.23
  • My Klankeboekie 1
    $10.04 $13.86

© 2026 - BIEBSS.NL