BIEBSS.NL ≡ Pool Cue Women Hardcover Book Bazaar Homewares
  • Biographies & Memoirs

  • Nutria Volume 2

Nutria Volume 2

$13.86 $16.77
Nutria in twee volumes is gister se storie met vandag se gif geskryf. Die storie is twee rokies uit een vuurtjie. Die paralelle lewensverhale van Fanie Meiring. ‘n Jongeling wat tydens Die Vergete Bosoorlog, 1966 tot 1989, sy verpligte diensplig as infanteris deurloop het en daarna ? lewe moes maak wyl hy, jaar na jaar, opgeroep is om weermagkampe – soms verdere opleiding, dikwels operasionele diens – te doen, tot hy nie meer so jonk was nie. Die weermag van destyds was nie vir sissies nie. Terwille van outentisiteit is die taal dus plek-plek kru en nie geskik vir minderjarige nog sensitiewe lesers nie. Nutria Volume 2 is die storie van ‘n jong egpaar wat mekaar probeer glad skuur dat daar nie haakplekke in die huwelik is nie. Die oerou lewensverhaal word bemoeilik deur ‘n voorhuwelikse geskiedenis (Volume 1) wat hulle vaarwater stormagtig maak en telkens word hulle pogings onderbreek deur oproepinstruksies. Dan trek Fanie Meiring nutria aan en verdwyn na bloedige boskasies wyl Ingé alleen agterbly met kinders en ‘n besigheid wat begin het as biltong smous aan medestudente en algaande uitbrei na ‘n fynkosreus. Die oorlog kry nie einde nie. Die jaarlikse metamorfose van eggenoot, vader, student en besigheidsman na moordende barbaar en weer terug, gaan sit nie maklik in ‘n mens se klere nie. Om van versoekinge van die vlees nie te praat nie.
Biographies & Memoirs

Biographies & Memoirs

  • Eighty kilos of shame
    $13.45 $26.77
  • Tagtig kilos se skuldlas
    $24.57 $32.43
  • Nutria Volume 2
    $13.86 $16.77
  • God gee my ‘n Storie!
    $34.76 $42.41
  • Nutria met ‘n bajonet volume 1
    $18.8 $31.77
  • From Bloemfontein to Bargème
    $24.3 $37.67
  • Abishag - Charne Harding
    $12.37 $18.68
  • My first marathon training
    $24.97 $45.2
  • Pedale van papier
    $10.2 $13.97
  • Lang Storie Kort te Maak
    $22.37 $38.7
  • Broken Mirror Fallen Leaves
    $15.74 $29.28
  • Boerhart van my verstand
    $31.64 $53.16
  • Haar naam is Elize
    $21.54 $26.49
  • ‘n Poskaart uit Moskou
    $29.98 $45.57
  • BELEEF die lewe met LUPUS
    $30.15 $41.91

© 2026 - BIEBSS.NL