BIEBSS.NL ≡ Winmau Darts Encyclopedias Hardcover Book Bazaar New! Recent Releases
  • Inspirational

  • Dagbreek (Groot Druk)

Dagbreek (Groot Druk)

$25.59 $42.48
Bianca van Wyk, ‘n joernalis wat tans werk as regsbibliotekaresse by een van die grootste regspraktyke in die stad. Sy verpes elke oomblik van haar werk. Advokaat Pieter van Reede van Oudsthoorn, neem haar bykans elke aand uit vir ete en oorlaai haar met duur handsakke en parfuum. Hy doen sy bes om die koppige Bianca te vorm in die beeld wat hy van ‘n vrou het wat by hom behoort te pas. Na ‘n impulsiewe werksaansoek aanvaar Bianca die geleentheid om as feeskoördineerder na die Karoodorp, Albertsrus te verhuis. Sy smag na die onopgesmuktheid en ooptes van die Karoo. Sy en Stefaanskat bly in die tuinwoonstel van Stefan Marais. Die dorpenaars ontvang haar met agterdog wanneer sy met die fiets, wat Stefan gesê het sy mag gebruik, rondry. Liefde was nie haar motivering om Karoo toe te trek nie, maar een ontmoeting met Stefan en die koeël is deur die kerk, vir Bianca en Stefaanskat. Voel Stefan ook so, en hoe hanteer hy Pieter se ongenooide besoek?
Inspirational

Inspirational

  • Die hart van ma en vrou
    $25.72 $47.32
  • Jakes van die Kinderhuis
    $34.96 $47.55
  • Dagbreek (Groot Druk)
    $25.59 $42.48
  • Liefde na die Winter
    $17.99 $29.86
  • Hoop vir Kersfees (Groot Druk)
    $28.04 $46.27
  • Sluiers van Liefde
    $26.62 $48.45
  • En ek sal lag (Groot Druk)
    $26.6 $39.63
  • Pad van Hel
    $12.66 $19.12
  • Die kneg van Verbeeck Boerdery (Groot Druk)
    $13.26 $20.29
  • The living room light is on
    $30.18 $44.36
  • Die boek van hoop
    $18.87 $37.36
  • Anderkant depressie is daar lig
    $22.65 $40.54
  • ‘n Gesiggie om te onthou
    $14.81 $25.03
  • En ek sal lag
    $31.24 $61.86
  • Hoor my stem
    $32.25 $44.51

© 2026 - BIEBSS.NL