BIEBSS.NL ≡ Winmau Darts Encyclopedias Hardcover Book Bazaar New! Recent Releases
  • Short Stories

  • Vars uit Oesbekistan

Vars uit Oesbekistan

$34.93 $44.71
Vars uit Oesbekistan neem jou op ’n reis na die hart van Sentraal-Asië — deur die oë van ’n Suid-Afrikaanse musiekonderwyser wat in die onstuimige dae van die Covid-pandemie sy tasse gepak en ’n nuwe lewe in Oesbekistan aangepak het. In hierdie bundel vol humor, heimwee en verwondering deel Emile Minnie sy unieke perspektief op die Oesbek kultuur. ’n Boek vir elkeen wat al ooit gewonder het hoe dit voel om alles agter te laat, en die onbekende aan te durf. Emile Minnie gesels oor die Oesbek-taal en kultuur: https://www.malherbepublishers.co.za/wp-content/uploads/2025/08/Vars-uit-Oesbekistan.mp3   Woordeskat voorlesing: https://www.malherbepublishers.co.za/wp-content/uploads/2025/08/Vars-uit-Obekistan-2.mp3
Short Stories

Short Stories

  • Klokkies en Granaatjies
    $10.22 $15.74
  • Vars uit Oesbekistan
    $34.93 $44.71
  • Oswald, Lenney and Blainey on a leash
    $21.54 $35.54
  • Vrees as Metgesel
    $19.38 $28.1
  • Spaghetti en slaaiblare
    $34.45 $47.2
  • Tot Oneindig Einde kry
    $30.69 $38.36
  • Kaalvoetdrome se Onthou
    $11.54 $17.08
  • Ou liefde roes nie
    $14.27 $20.69
  • Nou wat storie jy vandag
    $18.5 $31.64
  • Anna Patat se Jewels
    $11.86 $20.16
  • Tuiskoms (Groot Druk)
    $16.04 $19.57
  • Sieraad uit as
    $11.16 $18.86
  • Turksvye en Tameletjie
    $11.93 $21.59

© 2026 - BIEBSS.NL