BIEBSS.NL ≡ Winmau Darts Encyclopedias Hardcover Book Bazaar New! Recent Releases
  • Poetry

  • Roos vir ‘n Engel

Roos vir ‘n Engel

$19.05 $29.15
Stap Saam Deur 2021 – Bundel 2 Terwyl ek so deur die gedigte gaan kon ek nie help om spontaan aan Sonja Herholdt se liedjie Loop saam loop saam deur my lewe… te dink nie. En dit is presies wat ons doen deur saam te stap deur 2021. Ons beleef saam met elke digter die emosie en die woorde. 2021 was veronderstel om ons gesond-word-jaar te wees maar weereens was dit nie ons wil nie. Daar is altyd ʼn groter doel vir ons beskik. Ons trap diep spore in die digkuns-wêreld en ons los ons nalatenskap aan ons naaste asook ons taal. Maar ek glo nie enige van die mense sal ooit verstaan waarvandaan ons woorde kom nie. Hoe diep ons moet delf, beleef en selfs leef om die seer, die blydskap, vreugde en hartseer neer te skryf nie. Mag hierdie stel bundels van 2021 jul herinneringe lewendig hou.
Poetry

Poetry

  • All All the Attires
    $34.94 $59.75
  • Die stasiemeester se seun
    $14.76 $29.22
  • All of My Days
    $10.53 $19.8
  • Ligdraer van Hart
    $25.64 $46.92
  • A Year of Last Things
    $11.7 $21.76
  • Tussen Gister se woorde
    $29.11 $44.54
  • Die Nuwe Era Groot Verseboek 2025
    $15.33 $26.83
  • BEE STUNG HEART
    $27.85 $47.62
  • Roos vir ‘n Engel
    $19.05 $29.15
  • 44 Poems on Being With Each Other
    $18 $26.1
  • Eggo’s van my Hart
    $18.69 $30.28

© 2026 - BIEBSS.NL