BIEBSS.NL ≡ Winmau Darts Encyclopedias Hardcover Book Bazaar New! Recent Releases
  • History

  • Hulle is vergete

Hulle is vergete

$24 $42
Johan Heyns se kleurvolle digbundel uit die bosoorlog-diensplig-era is voorwaar ‘n kultuur-erfnis van ons Suid-Afrikaanse Volk en ryke militêre geskiedenis. In eenvoudige digterstaal vertel Johan ‘n verhaal van menswees, stout-wees, seun-wees, man-wees … soldaat- wees … van mannemoed, vreugde en hartseer! Sy woorde het trefkrag, soos ‘n skoot uit die loop van ‘n R-1 of R-4 geweer! Gedigte soos Soldaat … Korporaal … Sammajoor … Sewe dae pas … Die Flossie staan gereed … die Opmars in Angola, vat die wese van soldaatwees vas! Johan Heyns se gedigte kom uit ‘n era voor 1994, toe Suid-Afrika, een van die beste klein weermagte in die wêreld gehad het, wat in lewensnood vir vrede geveg het……. …Ek kom uit dieselfde militêre era as Johan Heyns en het wel die voorreg gehad om grensdiens te doen. Sy gedigte het lang verborge herinneringe by my wakker gemaak, wat ek graag met die leser wil deel. Dit kom uit die tydperk in 1981-1982, toe ek as bevelvoerder van 61 Gemeganiseerde Bataljon Groep in die operasionele gebied gedien het. Ten slotte salueer ek vir Johan Heyns vir sy passie vir soldaat wees en omgee, vir die skep van ‘n digbundel as nalatenskap in diens van ons Volk!
History

History

  • A History of Britain in Ten Enemies
    $22.51 $35.57
  • A History of England in 25 Poems
    $22.5 $42.98
  • Buffelsbaai en die Goukamma-omgewing Van toeka tot nou
    $16.81 $23.7
  • As peperbome kon fluister
    $20.25 $30.98
  • A Historian in Gaza
    $33.3 $62.94
  • A Kingdom and a Village
    $22.5 $28.35
  • A Mudlarking Year
    $28.22 $36.4
  • Hartbeeshuisie op ‘n plaas in Afrika
    $22.34 $28.15
  • Mjejane and the Kruger National Park Region
    $12.16 $22.74
  • A Little History of Music
    $28.29 $53.47
  • Hulle is vergete
    $24 $42

© 2026 - BIEBSS.NL