BIEBSS.NL ≡ Winmau Darts Encyclopedias Hardcover Book Bazaar New! Recent Releases
  • Biographies & Memoirs

  • ‘n Poskaart uit Moskou

‘n Poskaart uit Moskou

$29.98 $45.57
Gebaseer op ‘n ware verhaal. ‘n Angswekkende gil weergalm in die donker gang af. Afgemete voetstappe klop onheilspellend op die harde teëls. Koue oë staar deur die loergat in die swaar houtdeur. Ek is hier in Moskou Oblast se sanatorium. Hoe het ek hier beland – was dit deur die KGB of Vladlen Mikhailov se Vierde Departement? Hulle niksseggende kantore is mos hier naby, net ? paar honderd meter wes van die Kremlin, by 19 Bolshoi Znamenskylaan. Gedagtes warrel in my agterkop. Wie het vir Gerald Bull geskiet en waarom? Saddam het Koeweit binnegeval en oorlogswolke pak saam op die ongenaakbare warm woestynhorison terwyl ons hier in die ys en sneeu moet leef. Die span Suid-Afrikaanse ingenieurs werk geheimsinnig agter die hoë muur om Bresjnjev se datsja. Gila – is sy ‘n agent van die Mossad en waarom sou die Suid-Afrikaners kennis dra van Irak se Projek 144 by die Al Qaya in Bagdad?Is die gerugte dat Suid-Afrika moontlik Mig-29 vliegtuie vir die Lugmag gaan aanskaf, wel waar? Mandela word uit die tronk vrygelaat terwyl ? staatsgreeppoging in Rusland plaasvind. Wat gaan van mý word, hoe gaan ek hier uitkom?
Biographies & Memoirs

Biographies & Memoirs

  • ‘n Poskaart uit Moskou
    $29.98 $45.57
  • Abishag - Charne Harding
    $12.37 $18.68
  • From Bloemfontein to Bargème
    $24.3 $37.67
  • Nutria met ‘n bajonet volume 1
    $18.8 $31.77
  • Pedale van papier
    $10.2 $13.97
  • Boerhart van my verstand
    $31.64 $53.16
  • Nutria Volume 2
    $13.86 $16.77
  • BELEEF die lewe met LUPUS
    $30.15 $41.91
  • Haar naam is Elize
    $21.54 $26.49
  • My first marathon training
    $24.97 $45.2
  • God gee my ‘n Storie!
    $34.76 $42.41
  • Tagtig kilos se skuldlas
    $24.57 $32.43
  • Broken Mirror Fallen Leaves
    $15.74 $29.28
  • Lang Storie Kort te Maak
    $22.37 $38.7
  • Eighty kilos of shame
    $13.45 $26.77

© 2026 - BIEBSS.NL