To provide the best experiences, we use technologies like cookies to store and/or access device information. Consenting to these technologies will allow us to process data such as browsing behavior or unique IDs on this site. Not consenting or withdrawing consent, may adversely affect certain features and functions.
Die aktiwiteit sluit 8 verskillende vorms in. This activity includes 8 different shapes. Deur middel van speel met wasgoedpennetjies, kan kinders kleure leer en tel, fyn motoriese vaardighede verbeter en eksperimentele spel geniet. Om wasgoedpennetjies oop en toe te maak, oefen kinders die spiere in hul vingers en hande wat noodsaaklike vaardighede is vir take wat later belangrik is soos potloodgreep en die gebruik van ‘n skêr om te knip.