BIEBSS.NL ≡ Pool Cue Women Hardcover Book Bazaar Homewares
  • Romance

  • Dokter Karli (Groot Druk)

Dokter Karli (Groot Druk)

$15.65 $21.75
As Onkoloog word dr. Karli baie hoog aangeskryf en leef sy net vir haar werk en pasiënte. Haar lewe verander skielik toe haar pad kruis met die van ‘n baie aantreklike Chirurg. Hy raak dadelik verlief op die beeldskone Karli, maar omstandighede maak dit moeilik vir hulle om bymekaar te wees. Tog, die liefde oorwin altyd en dit is nie lank voor dr. Malan Eybers haar hart wen nie. Hulle is dol gelukkig en geniet mekaar en word geseën met ‘n pragtige gesin. Dr. Karli verruil haar beroep om voltyds ma te wees vir hulle drie kinders, Eben en die tweeling Sandra en Laura. In die tweede laaste jaar van die dogters se skoolloopbaan, verander hulle lewens drasties toe Karli en die dogters in ‘n motorongeluk betrokke is. Karli, wat ‘n geruime tyd siek voel, word met kanker gediagnoseer en haar hele lewe tuimel inmekaar. Waar sy soveel mense in die verlede gehelp het, moes sy nou self die kankermonster veg. Die lewe deel soms moeilike kaarte uit en Karli leer die stryd tussen lewe en dood ken. Pyn en lyding word deel van haar daaglikse bestaan, maar sy leer ook wonderlike mense ken in hierdie tyd. Die dood wag vir niemand nie en vra nie vrae nie. Soms sterf mense jonk, ander weer baie later, maar bowenal, niks kan ons van God se liefde skei nie.
Romance

Romance

  • The Great Gatsby (English, Hardcover, F. Scott Fitzgerald)
    $79.72 $152.27
  • Where She Went (English, Paperback, Gayle Forman)
    $55.13 $105.31
  • Atonement (English, Paperback, Ian Mcewan)
    $44.72 $76.03
  • Mini Shopaholic (Large Print) (English, Paperback, Sophie Kinsella)
    $58.91 $108.99
  • The Bridge Across Forever (English, Paperback, Richard Bach)
    $71.34 $93.46
  • Two by Two (English, Paperback, Nicholas Spark)
    $71.3 $111.94
  • Wartime Brides (English, Paperback, Jeannie Johnson)
    $50.54 $98.04
  • Will You Still Love Me ? (English, Paperback, Ravinder Singh)
    $43.25 $56.65
  • The Singles Game (English, Paperback, Lauren Weisberger)
    $77.3 $96.63
  • The Girl You Left Behind (English, Paperback, Jojo Moyes)
    $46.34 $90.36
  • A Daughter’s A Daughter (English, Paperback, Mary Westmacott)
    $54.84 $86.09
  • The Choice (English, Paperback, Nicholas Sparks)
    $45.64 $61.61
  • Jojo Moyes Combo Offer (English, Paperback)
    $69.79 $133.29
  • The Princess Diaries Mia Goes Fourth (English, Paperback, Meg Cabot)
    $68.38 $129.93
  • Stranger in the Mirror (English, Paperback, Sidney Sheldon)
    $58.04 $86.48
  • The Princess Diaries Sixsational (English, Paperback , Meg Cabot)
    $71.94 $123.01

© 2026 - BIEBSS.NL